DAGBOEK VIR DIE WEEK: 29 September – 5 Oktober

Sondag 29 September
09:00 Erediens
Dinsdag 1 Oktober
09:00 Bybelstudie
10:00 Bosveld-oord biduur
Woensdag 2 Oktober
14:00—18:00 Bloedskenk
Donderdag 3 Oktober
18:00 Bybelskool
Saterdag 5 Oktober
09:00 Lentehoop by Kruiskrag met Yolande Korki
Sondag 6 Oktober
08:00 Kategese
09:00 Erediens, doop en kleuterkerk
16:30 Bybelskool

Kyk ook na