DAGBOEK VIR DIE WEEK: 23 – 29 Mei 2020

Sondag 23 Februarie
08:00 Kategese
09:00 Erediens en Kleuterkerk
16:30 Bybelskool
Maandag 24 Februarie
18:00 Bedieningskommissie vergader
Dinsdag 25 Februarie
09:00 Dames Bybelstudie
10:00 Bosveld-oord biduur
18:00 WFC
18:00 EE iii
Woensdag 26 Februarie
18:00 Aswoensdag erediens
Donderdag 27 Februarie
18:00 Bybelskool
Sondag 1 Maart
09:00 Erediens, doop en kleuterkerk
16:30 Bybelskool

Continue Reading

DAGBOEK VIR DIE WEEK: 9 – 15 Februarie

Sondag 9 Februarie
08:00 Kategese
09:00 Nagmaal en Kleuterkerk
16:30 Bybelskool
Dinsdag 11 Februarie
09:00 Dames Bybelstudie
10:00 Bosveld-oord biduur
18:00 WFC
18:00 EE iii
Donderdag 13 Februarie
18:00 Bybelskool
Sondag 16 Februarie
08:00 Kategese
09:00 Erediens en Kleuterkerk
16:30 Bybelskool

Continue Reading

DAGBOEK VIR DIE WEEK: 2 – 8 Februarie 2020

Sondag 2 Februarie
08:00 Kategese
09:00 Erediens en Kleuterkerk
16:30 Bybelskool
Maandag 3 Februarie
18:00 Leer en Aktueel vergader
Dinsdag 4 Februarie
09:00 Dames Bybelstudie
10:00 Bosveld-oord biduur
18:00 WFC
18:00 EE iii
Woensdag 5 Februarie
14:00 tot 18:00 Bloedskenk in die Kerksaal
Donderdag 6 Februarie
18:00 Bybelskool
Volgende Sondag is ons eerste Nagmaalgeleentheid vir die jaar.

Continue Reading

DAGBOEK VIR DIE WEEK:19 – 25 Januarie

Sondag 19 Januarie
08:00 Kategese open vir 2020
09:00 Erediens en Kleuterkerk
10:00 Jeug en Kategete vergader in die saal
18:00 Week van gebed
Maandag 20 Januarie
18:00 Week van gebed
Dinsdag 21 Januarie
09:00 Dames Bybelstudie open met saam kuier
10:00 Bosveld-oord biduur vir pensionarisse
18:00 Week van gebed
18:00 WFC
Woensdag 22 Januarie
18:00 Week van gebed
Donderdag 23 Januarie
18:00 Bybelskool
Saterdag 25 Januarie
Belydenisklas se kenmekaar

Continue Reading

DAGBOEK VIR DIE WEEK: 12 – 18 Januarie 2020

Sondag 12 Januarie
09:00 Erediens
Woensdag 15 Januarie
Skole heropen
Saterdag 18 Januarie
Getuuienisaksie se Bosberaad
Sondag 19 Januarie
08:00 Kategese open vir 2020
09:00 Erediens en Kleuterkerk
10:00 Jeug en Kategete vergader in die saal
18:00 Week van gebed begin
Week van gebed sal wees elke aand om 18:00 tot Woensdag 22 Januarie

Continue Reading

Kerstyd se aktiwiteite:

Sondag 1 Desember – Eerste Advent
09:00 Erediens en doop
Dinsdag 3 Desember
09:00 Damesbybelstudie se afsluiting
Woensdag 4 Desember
14:00 – 18:00 Bloedskenk in die kerksaal
Sondag 8 Desember – Tweede Advent
09:00 Erediens
Sondag 15 Desember – Derde Advent
09:00 Erediens
Maandag 16 Desember
08:00 Erediens by die Hervormde Kerk
Vrydag 20 Desember
Kerkkantoor sluit om 12:00
Sondag 22 Desember – Vierde Advent
09:00 Erediens
Woensdag 25 Desember – Kersdag
09:00 Erediens
Sondag 29 Desember
09:00 Erediens
Dinsdag 31 Desember
23:15 Middernagdiens
Sondag 5 Januarie 2020
09:00 Erediens en doop
Maandag 6 Januarie 2020
Kerkkantoor open

Continue Reading

2018 Seronga, Botswana uitreik

Julie 2018

Vroeg die oggend van 7 Julie 2018 staan 3 voertuie van ons gemeentelede volgepak langs die pad na Lephalale en ons bid in die koue oggendure saam dat God ons sal beskerm op die pad, waar ons oppad is na Ds. Freddie en sy vrou Lesley in Seronga. Die grenspos by Martin’s Drift is nie te besig nie en ons is spoedig oppad na Palapye waar ons by Oom Gawie en Tannie Magda aansluit vir regte padkos-ontbyt, een van vele langs-die-pad-etes. Ons bestemming vir dag 1 is Maun waar ons by Delon en Lizette van Zyl oornag en soos konings ontvang word.

Dag 2 ry ons van Maun na Shakawe op ‘n onmoontlike teerpad, slaggat op slaggat vir 300km. Die pont by Shakawe help ons vining oor die Okavango rivier en dan die laaste 80km op ‘n ongemaklike grondpad tot by Seronga.

Dit is altyd lekker om by Ds. Freddie en Lesley aan te kom omdat dit voel soos familie. Afpak en uitpak aan sakke en sakke komberse en klere wat ons saamneem vir die behoeftiges in Seronga gebeur so saam met kamp opslaan en nesskrop voordat almal vroegerig inkruip na die lang dag.

Ons is in Seronga om te help met instandhouding van die sendingstasie en ook om vir Ds. Freddie, Lesley, Gomolemo en die res van die span te bemoedig waar hulle hard werk ver van hulle mense en met erge aanslae teen hulle. Ons boodskap aan hulle is dat indien hulle in God geanker bly, soos ‘n boom se wortels hom anker, sal hulle goeie vrugte dra vir die mense van Seronga, Botswana en Angola, waar hulle werk.

Elke dag na oggendgodsdiens spring ons aan die werk en installeer 3 nuwe deure, hekke, diefwerings, ‘n groot plafon en ‘n waterpomp om water uit die delta na die tenks te pomp. Ons help om die elektriese heining te herstel terwyl die dames die komberse en klere reg toor met naald en garing en sorg om die honger te stil. Laatmiddag het ons die voorreg om ons Here se Skepping op die water te beleef wanneer die Afrika-son in al sy glorie oor die delta sak en die Bontvisvanger tussen seekoeie en krokodille induik om ‘n vissie te vang…en ons besef die Here is hier teenwoordig…en ons bid dat die mense van Botswana sal besef wie Hy werklik is.

Vyf werksdae later begin ons terugtog huistoe, om en deur 1000de slaggate tot op Maun, sonder moeilikheid of teëspoed deur die grens, veilig tot in Thabazimbi.

Dankie vir elkeen wat bygedra het tot die sukses van hierdie uitreik: Tom en Rachel Miller, Pieter en Lesley Keay, Gawie en Magda Jordaan, Henk, Megan, Francois en (die regte) Marco Brits, Dr. Tinus en (die ander) Marco Benade en aan elkeen wat ons in hulle gebede gedra het.

Alle eer aan ons Here dat Hy ons gelei het, dat Hy ons beskerm het, dat Hy ons in siekte bygestaan het, dat Hy ons die geleentheid gegee het om uit te reik na ander en dat ons Hom mag ken.

 

NG Gemeente Thabazimbi Getuienisaksie

Continue Reading

2018 Uitreik na Botswana

Foto’s verskaf deur dr Tinus Benadé en Pieter Keay Die groep wat op uitreik gegaan het na Lesley en Freddie de Waal by Seronga in Botswana. Dit was nie net werk, daar was ook tyd vir visvang en die natuur geniet Tom en Rachel Miller, dr Tinus Benadé, Marco Benade, Gawie en Magda Jordaan, Henk Brits, Megan Brits en 2 van Henk se  seuns.

Daar is noodsaaklike toerusting, klere ens saam geneem.  Hulle laaste oorslaap was in Maun by Delon en Suzette van Zyl in Maun

Continue Reading
1 2 3 7