2021 Ordening en bevestiging van proponent Bernard van Wyk

13 Maart 2021

Ordening en bevestiging van proponent Bernard van Wyk as predikant van NG Gemeente Thabazimbi

Professor Kobus Schoeman van Bloemfontein Universiteit het die diens gelei en die bevestiging gedoen

Verteenwoordigers:

Ds Paul Grobler van die Noordelike Sinode

Leraars van die sinode en gemeenskap

Kerkraadslede

Gemeentelede

Ouderling Leon vRv Oudsthoorn het ds Bernard namens gemeente verwelkom

https://fb.watch/4fmql7-x5G/

Kliek op eerste foto om almal oop te maak by die fotoblad

 

Continue Reading

2020 September 29 Nuwe Normaal 2

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=2694293460844429&id=246808922370090&sfnsn=scwspmo&extid=zATuY0jOEB3BKI21

Kliek asb op die skakel om na die diens te kyk op Whatsapp. Ons mag ongelukkig nie lewendige uitsendings op YouTube doen nie. Jy kan kyk al het jy nie Facebook nie. Seën en vrede

Continue Reading