13 Maart 2021
Ordening en bevestiging van proponent Bernard van Wyk as predikant van NG Gemeente Thabazimbi
Professor Kobus Schoeman van Bloemfontein Universiteit het die diens gelei en die bevestiging gedoen
Verteenwoordigers:
Ds Paul Grobler van die Noordelike Sinode
Leraars van die sinode en gemeenskap
Kerkraadslede
Gemeentelede
Ouderling Leon vRv Oudsthoorn het ds Bernard namens gemeente verwelkom
Kliek op eerste foto om almal oop te maak by die fotoblad