2022 Erediens 20 November
2022 Nagmaal en Belydenis van gGeloof 13 November

2022 Gr 7 Erediens 11 November
2022 Erediens en Doop 6 November
2022 Erediens en Doop 30 Oktober
2022 Erediens saam met kinders, 23 Oktober

2022 Oktober 16 Nagmaal by Noordelike Sinodesitting
Afgevaardigtes van die Noordelike sinodesitting 2022 hou Nagmaaldiens as deel van die sinodeopening// NG Nylstroom Oos
Geliefdes, vanmiddag begin ons sinode se sitting in Nylstroom. Ds Bernard, Henk en Suzette en ekself verteenwoordig ons gemeente. Bid asb saam vir die 4 dae se belangrike gesprekke wat gevoer sal word. Vanaand begin die vergadering met ‘n erediens en nagmaal wat op YouTube uitgesaai word. Ek stuur vir jou die skakel indien jy ook deel wil wees daarvan. Seënwense