Die tent word nie by alle areas opgeslaan nie. Tans by Sandfontein waar 'n pragtige gebou is (1)
Die tent werk hierdie maand op Sandfontein, tussen Northam en Rustenburg. Ons het 3 evangeliste wat die Woord bedien, nl Samuel, Tembi en Esau. Hulle doen bedags huisbesoek en saans bied hulle programme aan in die tent. Dirk Nel is die persoon uit ons gemeente wat hulle bystaan en versorg. Die Here seën hierdie nederige bediening geweldig.