Annetjie Meintjies, Surina du Plooy, Suzette Brits en Trudie Allan
Op 27 Januarie ‘n Saterdag oggend, word ek wakker met ‘n saadjie in my hart om hierdie jaar iets anders te doen vir fondsinsameling by ons kerk vir minder bevoorregtes. Ek deel dit met ‘n beker vroegoggend koffie en my beste vriend, raadgewer en klankbord, my liefste man Johan. Ons maak ‘n lys van name en ek hou vergadering met van die dames wat belangstel om te help fondse insamel vir die jaar. In die vergadering word daar toe besluit dat ons ‘n “Damestee” gaan hou.
Aande en dae gaan verby waar ek met my kop vol idees en my man met sy fyn aanvoeling vir beplanning, saam dink en beplan aan die tee. Hy skets vir my uitlegte van hoe om dinge maklik te laat vloei, gee raad hoe om borge te nader en soos altyd hou hy my kreatiewe balonne se toutjies mooi bymekaar, in ‘n rustige kalm hand.
Einde April word hy ernstig siek en na 10 weke kom haal Jesus hom. Eers het ek gedink om op te gee maar dan hoor ek sy stem en beur voort. In hierdie tyd kom daar ander aardse engele oor my pad en dra my behoorlik as ek nie eens kan dink om asem te haal nie. Ek dank Jesus vir die krag om aan te hou. Aan ‘n ieder en elk wat my gehelp het in hierdie moeilike tyd ‘n spesiale dankie.
My laaste dankie aan my twee bulle , Ruaan en Stefan, sonder julle sou ek dit glad nie kon voluit doen nie.
Bok hierdie een was vir jou, ek het die wedloop voltooi vir jou- Lief jou altyd!
Dankie aan al die medewerkers en helpers: Annetjie Meintjes, Leon vRv Oudshoorn, Suzette Brits, Irene Steenekamp, Rita Volschenk, Pieter en Chalmaine Keay, Surina du Plooy, Louise Kotze, Pieter Heyns.
Dankie vir elke gasvrou se harde werk en vir haar gaste wat daar was baie dankie, dit was pragtig.
Die gasvrouens was:
ANNAZELLE DU PLESSIS
ANNELIE LEE EN FRANCI SMIT
DEIDRE VAN DER BERG
ELBIE DE KOCK
ELIZE GILDENHUYS
ESKA BENADé + DANéL PARSONS
HILDE DU TOIT
INA CLOETE + THERESA PRETORIUS
ISABEL BLAAUW
KARLA DE JAGER
LINDA RICHARDS
LIZE FOUCHé
MADELEIN RAUBENHEIMER
MARJA + KAYLA WATSON
MARJA + KIARA WATSON
MARNA SCHOEMAN
MICHELLE JOHNSTON
MONA VON HELSDINGEN
NICOLE MURRAY
RACHEL MILLER
RITA VOLCHENK + SARISCA MILLER
RONéL JOUBERT + LINDA V HEERDEN
SHAUNEEN COETZEE
SUZETTE BRITS
TANNIE EMS + MARIE MEINTJIES
TILLA VRV OUDSHOORN
Baie dankie aan elke borg wat hierdie dag vir ons so spesiaal help maak het.
Ø Aandrus Kwekery 014 772 2742
Ø Autozone 014 777 4540
Ø Bosloerie Kwekery 083 449 6733
Ø Cilliers en Reynders Prokureurs
Ø Colour Roots 083 383 5134
Ø Die Grasdak Tbz 064 651 9715
Ø Elsa Dippenaar 082 923 5004
Ø Foodzone 014 777 1324
Ø Matsimela 083 777 7791
Ø Mawala 014 784 4008
Ø Medhof Apteek 014 777 1287
Ø Mirabile Lodge 082 855 7136
Ø NTK 014 772 1762
Ø Pick & Pay 014 777 1138
Ø Pondok 083 307 2684
Ø S&Z Paneelkloppers 014 777 11334/4
Ø Salon 2 Dye 4 081 857 6834
Ø Sanlam 014 772 1939
Ø Sorizty 082 801 0589
Ø L & P Ouditeure 014 777 1614
Ø Twilight Breeze 079 912 3700
Ø Van Heerden Apteek 014 772 2673
Ø Print Lab 083 445 8150