Sri Lanka (1)
Goeiemôre vriende, báie dankie vir julle gebede vir die uitreik in Sri Lanka. Baie seën wat hulle daar ervaar. Doen restourasie aan die kinderhuis en bedien die dogters op verskillende maniere. Bid asb saam dat van hulle keuse vir Jesus sal wees Dr Tinus Benadé