2021 Ordening en bevestiging van proponent Bernard van Wyk

13 Maart 2021

Ordening en bevestiging van proponent Bernard van Wyk as predikant van NG Gemeente Thabazimbi

Professor Kobus Schoeman van Bloemfontein Universiteit het die diens gelei en die bevestiging gedoen

Verteenwoordigers:

Ds Paul Grobler van die Noordelike Sinode

Leraars van die sinode en gemeenskap

Kerkraadslede

Gemeentelede

Ouderling Leon vRv Oudsthoorn het ds Bernard namens gemeente verwelkom

https://fb.watch/4fmql7-x5G/

Kliek op eerste foto om almal oop te maak by die fotoblad

 

Continue Reading

Kerstyd se aktiwiteite:

Sondag 1 Desember – Eerste Advent
09:00 Erediens en doop
Dinsdag 3 Desember
09:00 Damesbybelstudie se afsluiting
Woensdag 4 Desember
14:00 – 18:00 Bloedskenk in die kerksaal
Sondag 8 Desember – Tweede Advent
09:00 Erediens
Sondag 15 Desember – Derde Advent
09:00 Erediens
Maandag 16 Desember
08:00 Erediens by die Hervormde Kerk
Vrydag 20 Desember
Kerkkantoor sluit om 12:00
Sondag 22 Desember – Vierde Advent
09:00 Erediens
Woensdag 25 Desember – Kersdag
09:00 Erediens
Sondag 29 Desember
09:00 Erediens
Dinsdag 31 Desember
23:15 Middernagdiens
Sondag 5 Januarie 2020
09:00 Erediens en doop
Maandag 6 Januarie 2020
Kerkkantoor open

Continue Reading

2018 Uitreik na Botswana

Foto’s verskaf deur dr Tinus Benadé en Pieter Keay Die groep wat op uitreik gegaan het na Lesley en Freddie de Waal by Seronga in Botswana. Dit was nie net werk, daar was ook tyd vir visvang en die natuur geniet Tom en Rachel Miller, dr Tinus Benadé, Marco Benade, Gawie en Magda Jordaan, Henk Brits, Megan Brits en 2 van Henk se  seuns.

Daar is noodsaaklike toerusting, klere ens saam geneem.  Hulle laaste oorslaap was in Maun by Delon en Suzette van Zyl in Maun

Continue Reading