2017 Getuienisaksie 12 – 14 Mei

Die naweek van 12-14 Mei het van die sendelinge wat deur ons Gemeente onsersteun word ons besoek en van hulle uitreike in die verskillende dele kom vertel.

HJ en Dalene Cronje van Noeniesput diep in die Kalahari en Drienie Lombard van Borgenhout in België was die besoekers.

 

Drienie LombardElize Olivier en Drienie Lombard

Getuienis aksie 1 Getuienisaksie ete Robert McAlpine, Drienie Lombard en Carel OlivierHJ en Dalene Cronje

 

Kyk ook na