Grace – ‘n Christenvrou uit Irak

Het julle al ooit gewonder hoe dit moet wees om te leef in ‘n land waar ISIS-aanvalle aan die orde van die dag is? Om daagliks te vrees vir jou lewe net omdat jy ‘n Christen is? Moet dan nie Sondag 18 September se geleentheid mis nie. Grace, ‘n Christenvrou uit Irak, wat daagliks in hierdie omstandighede leef, kom haar getuienis lewer om ons te versterk en te bemoedig in ons geloof.

grace-2 grace-1

Kyk ook na